SOS-Kongres

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied hierdie jaar vir die sesde agtereenvolgende jaar ‘n kongres vir alle onderwysers aan.

Gauteng, Centurion

  • Sprekers om na uit te sien wat spesifiek met Afrikaanse onderwysers kom praat:
    • Chris Chameleon
    • Christine Neser
    • Estelle Kruger
  • Sprekers om na uit te sien as gassprekers:
    • Brand Pretorius
    • Jeanette de Klerk Luttig
    • Jannie Putter
    • Rian Truter

Wes-Kaap, Bellville

  • Sprekers om na uit te sien wat spesifiek met Afrikaanse onderwysers kom praat:
    • Nanette van Rooyen
    • Marné Pienaar
    • Willem Botha
    • Estelle Kruger
  • Sprekers om na uit te sien as gassprekers:
    • Jaco Deacon
    • Gillian Arendse
    • Helen Zille
    • Waldimar Pelser

Hier is die variasies wat ons graag wil voorstel i.v.m. die kostes vir die kongres, sodat daar geen verskoning kan wees hoekom onderwysers dit nie kan bywoon nie:

  • R400 per onderwyser per halfdag (middagete ingesluit)
  • R800 per onderwyser per voldag
  • Wakker-Akker afslag: R1450 per onderwyser voldag oor twee dae (registrasies voor of op 26 Mei)
  • Normale fooi: R1600 per onderwyser voldag oor twee dae (registrasies voor of op 9 Junie)

Fooie sluit die volgende in: koffie/tee en verversings, middagete, geskenksak met notaboekie, pen en ’n geskenkpakkie; asook ’n sertifikaat wat u by SACE kan indien.

Wanneer? 

  • Gauteng:        28 – 29 Junie, 2017
  • Wes-Kaap:     3 – 4 Julie, 2017

Waar?

  • Gauteng:        Leriba Hotel en Spa, Endstraat 245, Clubview, Centurion, 0157
  • Wes-Kaap:     Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool, Carl Cronjé Rylaan, Bellville, 7530

Registrasie:

Registreer hier vir die kongres: https://form.myjotform.com/70582736557567

  1. Die sperdatum vir registrasie en betaling vir Wakker-akker is Vrydag, 26 Mei. Die sperdatum vir gewone registrasie sluit op Vrydag, 9 Junie.
  2. Bankbesonderhede:

Bank:                     FNB
Rek.no.:                623 509 20651 (Takkode: 250 655, Tak: Centurion, Tipe: Tjekrekening).
Verwysing:            KONGRES en u voorletters en van / KONGRES en Skoolnaam.

  1. Registrasies sal eers bevestig word nadat die bewys van betaling ontvang is.

Program: